Ons is nog besig om aan die nuwe webtuiste te bou. Vir tyd en wyl kan u gerus die ou website gaan besoek om dagstukke, eredienste en stellenberg weekliks te besoek.

IMG_4900

Welkom

by die gemeente wat streef om nader aan God en nader aan mekaar te leef, om ’n verskil in die wêreld te maak en om voortdurend te vernuwe. Mag jy hier die liefde van God beleef en uitleef – oor grense heen.