Program – Aandpinksterreeks is in die kerk:
Sondag 1 Junie 18:00: Genesis 21:1-7 (Sara) | Geloof wat jou soms laat wag
Maandag 2 Junie 18:30: Joshua 2:1-24 (Ragab) | Geloof die tree in die onbekende
Dinsdag 3 Junie 18:30: Rigters 4:1-24 (Deborah) | Die geloofstryd wat ons veg
Woensdag 4 Junie 18:30: 1 Samuel 1:1-20 (Hanna) | Geloof om jou krisis neer te lê
Donderdag 5 Junie 18:30: Rut 1:8-21 (Rut)| Geloof in die voorsienigheid van God
Sondag 8 Junie 18:30: Ester 4:1-17 (Ester) | Geloof dat God my plaas waar hy my wil gebruik