Jy word uitgenooi om tydens die Groot Lydensweek saam met ons op ’n ervaringsreis te gaan waartydens ons Jesus se lyding, kruisiging en opstanding saam gedenk.
Donderdag 17 April 19:00 in die kerk
’n Avondmaal met Nagmaal saam met di. Johan Visser en DJ Muller.
Goeie Vrydag 18 April 09:00 in die kerk
’n Erediens saam met ds. Johan Visser.
Paassondag 20 April 06:30 en 09:00 in die kerk
06:30 ’n Paasdiens met sonsopkoms saam met ds. Philipp Dietmann.
09:00 ’n Paasdiens saam met ds. Johan Visser. Bring asb. ’n klokkie saam na die erediens indien jy een het.