Ons gewilde Skattemark word op 31 Mei van 10:00 tot 15:00 aangebied.
Koste om ’n tafel te bespreek:
Enkeltafel (1.8mx0.90m) R250
Twee tafels (3.6mx0.90m) R400
Groot tafel (3mx3m) R500
Kos vendors (vars kos verkope) R500
Klik op die onderstaande skakel om aansoek te doen vir ‘n tafel.