Jy word uitgenooi na die gemeente se Kerssangdiens op 30 November om 19:00 in die kerk. Kom geniet ’n aand met Kersmusiek, gedigte en skriflesing.
Die nuwe kalenders vir 2026 sal ook by die Kerssangdienste beskikbaar gestel word.