Junior Kerssangdiens

Kerssangdiens 2025

09:00 – Kerssangdiens deur die Junior Kategesegroep

Die besondere Kerssangdiens word deur die Junior Kategesegroep aangebied.  Die akteurs en aktrises is baie opgewonde om die hele gemeente saam met hulle in ’n Kersfees-stemming in te lei.

Waar is die Koning? | Ds. Marius Breytenbach