
Registreer jou kind aanlyn vir kategese deur die onderstaande skakel te gebruik.
- Indien jou kind in 2025 geregistreer was vir kategese, sal jy ‘n e-pos met ‘n persoonlike skakel ontvang, wat jy kan gebruik om vir 2026 te registreer.
- Indien jy nie die e-pos ontvang nie, gebruik asseblief die onderstaande skakel om te registreer.
- Almal moet asseblief registreer, al was kinders voorheen geregistreer. Dit is die enigste manier hoe ons kan bepaal vir hoeveel kinders ons voorsiening moet maak.