Eredienste hervat op 18 Januarie 2026

Stellenberg Bybelskool

Al ons eredienste hervat op Sondag 18 Januarie 2026

Skakel gerus by een van ons eredienste in:

Oggenddiens om 09:00 in die kerk en aanlyn | Ds. Potgieter (3,4)

Familiediens om 09:00 in die kleinsaal en aanlyn | Ds. Visser

Meditatiewe diens om 09:00 in die kapel | Ds. Dietmann

Kleuterkerk om 09:00 in die kleuterkerklokaal

Aanddiens om 18:00 in die kerk en aanlyn | Ds. Schoombie