

Stellenberg se basaar is vanjaar ’n tweedag-makietie en vind plaas op:
– Vrydag 6 Maart | 13:00 – 20:00
– Saterdag 7 Maart | 08:00 – 14:00
Kom kuier saam en geniet ’n heerlike gemeenskapsgeleentheid met iets vir almal:
– ’n Kinderspeelpark
– Mini-ekspo
– ’n Groot snuffelmark (thrift market) Doen nou aansoek vir ‘n tafel deur HIER te klik.
– ’n Verskeidenheid koswaentjies met heerlike etes te koop