Die wyn, die vrou, die lied | 26 Julie 2024

Date Night Huwelikskursus | 17 Jul tot 28 Aug 2024

Ons bied op Vrydagaand 26 Julie dié gewilde produksie saam met  Johan Rademan, omroeper van RSG en Christo Snyman van die Broers-musiekgroep aan.  ’n Heerlike driegangmaaltyd asook ’n wynproe deur Beyers Truter word aangebied.

Kaartjies teen R500 per persoon is by die kerkkantoor te koop.   Stuur ’n e-pos aan [email protected] om jou plek te bespreek.