Die aartsvaderverhale 

Op reis saam met Paulus

Aanbieder: Ds. Marius Breytenbach

Die aartsvaderverhale in Genesis 12 – 50 vertel hoe God se nabyheid dié mense en hulle leefwêreld,  te midde van korrupsie, familiekrisisse, ekologiese rampe,  asook politieke en ekonomiese onsekerheid,  geraak het.   Kom reis  saam met Abraham, Isak en Jakob en ontdek hoe nou verweef God in die werklikheid van ons daaglikse bestaan is.  In die lig van die landwye inperking word die kursus nou deur die internet aangebied.  Kyk gerus na die aanbiedings hieronder.  Aanbiedings is ongeveer 45 minute lank.   Geskrewe materiaal is ook beskikbaar en kan hier afgelaai word.


Sessie 5

Sessie 4

Sessie 3

Sessie 2

Sessie 1