Dagstuk | Vrydag 15 November 2024

Dagstuk | Donderdag 14 November 2024
Dagstuk | Saterdag 16 November 2024

Vir die afgelope paar dae het ons saamgedink oor hoe verandering in en rondom ons, ons soms kan lamlê. Tog word ons uitgenooi om elke dag ook die mooi rondom ons te sien en om te midde van alles rondom ons, te bly vashou aan hoop. Nie hoop as iets in die toekoms ver buite ons bereik nie, maar hoop vir vandag. Jan Richardson het ‘n seëngebed geskryf oor hoop en ek lees dit graag vir ons as ‘n gebed:

BLESSING OF HOPE

So may we know
the hope
that is not just
for someday
but for this day—
here, now,
in this moment
that opens to us:

hope not made
of wishes
but of substance,

hope made of sinew
and muscle
and bone,

hope that has breath
and a beating heart,

hope that will not
keep quiet
and be polite,

hope that knows
how to holler
when it is called for,

hope that knows
how to sing
when there seems
little cause,

hope that raises us
from the dead—

not someday
but this day,
every day,
again and
again and
again.