Ek dink dat meeste van ons het ‘n diep behoefte om te ken en geken te word. Om lief gehê te word en te voel ek is genoeg. Die digter Frieda van den Heever skryf onlangs dat sy vermoed meeste van ons het geleer om so ver weg van onsself te leef, dat ons vervreemd is van onsself. Soveel so dat ons werklik nêrens kan tuiskom of ‘n heenkome bied vir ander mense nie.
Dalk is dit die groot geskenk van Lydenstyd. As ons bereid is om na die kruis te gaan, om die hele reis saam met Christus te onderneem: dit stroop ons van al die maniere waarop ons wegkruip vir liefde, vir God en vir onsself. Mag jy die eerste tree neem op hierdie roete. Ek lees graag ‘n gedig van Derek Walcott. Mag sy woorde vir jou ‘n troos en ‘n uitnodiging wees:
Love after Love
The time will come
When, with elation
You will greet yourself arriving
At your own door, in your own mirror
And each will smile at the other’s welcome,
And say, sit here. Eat.
You will love again the stranger who was your self.
Give wine. Give bread.
Give back your heart
To itself, to the stranger who has loved you
All your life, whom you ignored
For another, who knows you by heart.
Take down the love letters from the bookshelf,
The photographs, the desperate notes
Peel your own image from the mirror.
Sit. Feast on your life.