Aswoensdag is die inleiding tot Lydenstyd. Sluit op Woensdagaand 18 Februarie om 19:00 by ons in die kerk aan en begin Lydenstyd saam met die geloofsgemeenskap van Stellenberg-gemeente.