Augustus is barmhartigheidsmaand

Vrouemaand-vieringe: Kirstenbosch Botaniese Tuin
Omgeetrust-veiling

Hoe kan jy betrokke raak by Augustus se barmhartigheidsmaand?

  • Ons samel kos en komberse in vir Bella’s Guardian Angels, skuiling vir diere. Gee bydraes asb. Sondae by aangeduide plekke af, of deur die week by die kerkkantoor.
  • 18 Aug.: MES-koepons is na die oggenddienste te koop.
  • 19 Aug. 15:00: Besoek Pastoor Raymond se sopkombuis in Khayelitsha.
  • 22 Aug. 15:00: Besoek Bella’s Guardian Angels, skuiling vir diere.
  • 30 Aug. 16:00: Kontreikuier saam met Sutherland-gemeente – in pas met ons leuse om uit te reik oor grense heen.