Burgeraand Vrydag 9 Mei

Aansoeke vir Feesmark 2025
Paasfees 2025

 

Jy word hartlik uitgenooi om op Vrydagaand 9 Mei by ons burgeraand ten bate van die Namibië-uitreik in te skakel.  Burgers teen R50 kan in die markplein geniet word, of as wegneemetes tuis geniet word. Indien jy saam met ons in die markplein gaan kuier, bring jou eie drinkgoed, glas, bord, eetgerei en slaai saam.

Bespreek asseblief jou burgers by ontvangs@stellenberg.co.za/021 976 4519 voor, of op Maandag 5 Mei.  Dui asseblief aan of jy die burgers in die markplein gaan eet, of wegneem.