Dagkamp vir graad 6-tot-7’s

Stellenberg Saamkuier
Ouertoerusting | Vrydag 6 Februarie 2026
Op 6 Februarie het die graad 6-7-groep ’n dagkamp in die salekompleks.

Kamptema:
 GLOW! Laat jou LIG helder skyn in 2026.
Tyd: 17:00 – 21:30

Koste: R120 per kind. Aandete van Roman’s Pizza is hierby ingesluit.

Aanlyn inskrywings: Klik HIER om aanlyn in te skryf.

Sluitingsdatum: Donderdag 5 Februarie 2026 om 12:00.