Eredienste tydens die vierde kwartaal

Gemeentevergadering | Dinsdag 15 Okt 18:30
Deel jou oes | Tiendemaandinsameling

Neem asseblief kennis dat die familiediens vanaf 13 Oktober vir die duur van die hele vierde kwartaal by die oggenddiens inskakel.  Ons is opgewonde oor die geleentheid om almal saam as gemeenskap van gelowiges in die huis van die Here byeen te kom.  Die meditatiewe diens word steeds in die kapel aangebied.  Kategese gaan soos gewoonlik voort.

Die gemeente-kafeteria gaan in die koffiewinkel se perseel aangebied word, maar die koffiewinkel sal gesluit wees.