Stellenberg Gemeente, in vennootskap met Hoërskool Stellenberg, bied aan: Into The Unknown, ‘n kamp waar ons jou gaan help om ‘n gemaklike oorgang na die onbekende van hoërskool te maak. Dit is nie verpligtend vir Gr 8s nie, maar beloof om een van die hoogtepunte van jou Gr 8 jaar te wees!
Stellenberg Congregation, in partnership with Stellenberg High School, presents: Into the Unknown, a camp where we will guide you to take the leap into the unknown world of high school. The camp is not compulsory for G 8s, but promises to be one of the highlights of your Gr 8 year!



