’n Opwindende byeenkoms vir alle graad 1’s tot 3’s. Ons gaan kinders praktiese maniere leer oor hoe hulle hulself kan beskerm teen negatiewe invloede van dinge wat hulle op die internet, of by ander hoor, of sien.
Wanneer: Vrydag 5 September 2025. Aankoms op 5 September van 17:00 by Stellenberg se salekompleks.
Jy kan jou kind Vrydagaand 20:30 weer by die kerk kom oplaai, maar daar is ook die aand ’n gemeentebraai waarby jy kan inskakel terwyl jy vir jou kind wag.
Koste: R 150 per kind
Inskrywings sluit: Donderdag 4 September 2025.
Klik HIER vir die inskrywingsvorm