Graad 4 tot 5-kamp | Ligreisigers – 2 tot 3 Aug 2024

Maria Eatery | Nuwe spyskaart
Suid-Afrika: Hoe staan sake? 24 Julie 2024

LIGREISIGERS! ‘n Kamp vir graad 4 tot 5’s.  Kom hoor hoe jy jou lig helder in jou wêreld kan laat skyn, deur Jesus se voorbeeld te volg.

Wanneer:  2 – 3 Augustus 2024.  Vanaf Vrydag 17:00 tot  Saterdag-oggend 10:00.

Waar :  Stellenberg Kerk, salekompleks  Koste : R 150 per kind

Inskrywings sluit: Woensdag 31 Julie 2024 @ 12:00 sodat ons genoeg pizzas kan bestel.  Klik HIER om aanlyn in te skryf.