Graad 5-tot-5-kamp | Vrydag 13 Maart

Wêreldbiddag vir vroue

 

 

WEES GEREED! – Graad 4-tot-5-aandkamp

Ons nooi al die graad 4’s en 5’s na ’n opwindende kamp oor God se WAPENRUSTING!

Kom leer saam met jou maats en ander mede-gelowiges hoe om in die geestelike geveg staande te bly.

📅 Vrydag 13 Maart 2026 | ⏰ 17:00 – 21:00

📍 Stellenberg-gemeente se saalkompleks

💰 R120 per kind (Dit sluit ’n Roman’s pizza-aandete in)

📝 Inskrywings sluit: Donderdag 12 Maart 12:00

👉 Registreer aanlyn deur hier te klik