In-Christus leierskap

Uitstallers vir die basaar

19 en 20 Maart by Stellenberg-gemeente

By die In-Christus Leierskapkonferensie sal ervare sprekers met bewese ervaring as leiers, soos:  Coenie Burger, Stephan Joubert, Adriette de la Harpe, Mynhardt van Pletzen, Tom Smith, Ivor Swartz en Nico Simpson, hulle kennis met ons kom deel.  Fasiliteerders:  Johan Visser en Johan Beukes.

Koste: R500 per persoon.   Besprekings:  Klik op die skakel om plek aanlyn te bespreek.