Annibrand Junior (Peuter en kleuters tot Gr 7) en Senior (Gr 8 tot Gr 11) inskrywings vir 2026.
Indien jou kind in 2025 geregistreer was vir kategese, behoort jy ‘n persoonlike skakel per e-pos te ontvang het, waar julle kan aanmeld vir 2026. Indien jy nie die skakel ontvang het nie, of vir nuwe registrasies, klik op die Registreer hier knoppie.
Peuter en kleuters – Sondae tydens die oggenddienste in die Kleuterlokaal
Annibrand junior – Sondae 10:00 (na afloop van oggenddienste)
Annibrand senior – Sondae 19:00 (na afloop van die Aanddiens)
Annibrand junior – Sondae 10:00 (na afloop van oggenddienste)
Annibrand senior – Sondae 19:00 (na afloop van die Aanddiens)
‘n Inskrywingsfooi van R200 per kind word betaal om kostes vir materiaal, fotostate en ander hulpmiddels wat deur die jaar gebruik word, aan te koop. Bankbesonderhede en ander betaalopsies is aan die einde van hierdie vorm beskikbaar. Die inskrywing en die betaling moet verkieslik gelyktydig plaasvind.



