Kategese registrasie 2026

Feestydprogram

Registreer jou kind aanlyn vir kategese deur die onderstaande skakel te gebruik.

  • Indien jou kind in 2025 geregistreer was vir kategese, sal jy ‘n e-pos met ‘n persoonlike skakel ontvang, wat jy kan gebruik om vir 2026 te registreer.
  • Indien jy nie die e-pos ontvang nie, gebruik asseblief die onderstaande skakel om te registreer.
  • Almal moet asseblief registreer, al was kinders voorheen geregistreer.  Dit is die enigste manier hoe ons kan bepaal vir hoeveel kinders ons voorsiening moet maak.

SKAKEL VIR AANLYN REGISTRASIE