Luister na ons potgooie

Kinderpinkster | 1 tot 5 Junie 2025

Die verkiesing van die Pous van die Rooms-Katolieke Kerk

Di. Marius Breytenbach en Schalk van Wyk gesels oor die verkiesing van die nuwe pous van die Rooms-Katolieke Kerk. Luister gerus na hul insiggewende gesprek oor hierdie wêreldgebeurtenis en die impak daarvan op die moderne samelewing. Die potgooi is op die gemeente se YouTube-kanaal beskikbaar.