Luister na die reeks oor die Heidelbergse Kategismus aangebied deur di. Marius Breytenbach en Schalk van Wyk
Di. Marius Breytenbach en Schalk van Wyk gesels oor die verkiesing van die nuwe pous van die Rooms-Katolieke Kerk. Luister gerus na hul insiggewende gesprek oor hierdie wêreldgebeurtenis en die impak daarvan op die moderne samelewing. Die potgooi is op die gemeente se YouTube-kanaal beskikbaar.