Manne Retraite | 16 – 18 Oktober 2026

#Imagine Experience 2026
Funksie vir nuwe lidmate

Sluit vanaf 16 tot 18 Oktober by die gemeente se manne retraite by die Andrew Murray Spiritualiteitsentrum aan.

Die Andrew Murray-sentrum bied geleentheid vir stilte, afsondering en gebed waar ons mekaar nooi om tot rus te kom en ons wortels in Christus te ontdek.

Koste: R1 500 per persoon

Besprekings: Skryf aanlyn op ons webwerf in.

Navrae: Ds. Johan Visser, johan@stellenberg.co.za | 072 603 3205

Klik HIER om jou plek aanlyn te bespreek