Maria Eatery | Nuwe spyskaart

Date Night Huwelikskursus | 17 Jul tot 28 Aug 2024
Graad 4 tot 5-kamp | Ligreisigers – 2 tot 3 Aug 2024

Maria Eatery spog met ’n spliternuwe spyskaart wat sakpaspryse bied.  Die restaurant is Maandae tot  Vrydae vanaf 07:00 tot 16:00 oop en Saterdae vanaf 08:00 tot 13:00 en gesluit op Sondae.  Laai gerus die spyskaart HIER af met verskeie opsies vir ontbyt wat heeldag bedien word asook ander ligte en bekostigbare etes.