Maria Eatery spog met ’n spliternuwe spyskaart wat sakpaspryse bied. Die restaurant is Maandae tot Vrydae vanaf 07:00 tot 16:00 oop en Saterdae vanaf 08:00 tot 13:00 en gesluit op Sondae. Laai gerus die spyskaart HIER af met verskeie opsies vir ontbyt wat heeldag bedien word asook ander ligte en bekostigbare etes.