Paasfees 2025

Burgeraand Vrydag 9 Mei

Tema | Nuwe wyn

Jy word uitgenooi om tydens die Groot Lydensweek saam met ons op ’n ervaringsreis te gaan waartydens ons Jesus se lyding, kruisiging en opstanding saam gedenk.

Donderdag 17 April 19:00 in die kerk

’n Avondmaal met Nagmaal saam met di. Johan Visser en DJ Muller.

Goeie Vrydag 18 April 09:00 in die kerk

’n Erediens saam met ds. Johan Visser.

Paassondag 20 April 06:30 en 09:00 in die kerk

06:30 ’n Paasdiens met sonsopkoms saam met ds. Philipp Dietmann.

09:00 ’n Paasdiens saam met ds. Johan Visser.  Bring asb. ’n klokkie saam na die erediens indien jy een het.