Pinkster 2025

Uitreike: Leeu-Gamka en Calitzdorp

Aandpinksterreeks is in die kerk:

Sondag 1 Junie 18:00: Genesis 21:1-7 (Sara) | Geloof wat jou soms laat wag

Maandag 2 Junie 18:30: Joshua 2:1-24 (Ragab) | Geloof  die tree in die onbekende

Dinsdag 3 Junie 18:30: Rigters 4:1-24 (Deborah) | Die geloofstryd wat ons veg

Woensdag 4 Junie 18:30: 1 Samuel 1:1-20 (Hanna) | Geloof om jou krisis neer te lê

Donderdag 5 Junie 18:30: Rut 1:8-21 (Rut)| Geloof in die voorsienigheid van God

Sondag 8 Junie 18:30: Ester 4:1-17 (Ester) | Geloof dat God my plaas waar hy my wil gebruik

Prediker: Ds. René Potgieter

Sop word na die Pinksterdiens in die markplein bedien.  Sluit gerus by ons aan.

 

Oggendpinkster in die kerk:

Maandag 2 tot Vrydag 6 Junie om 10:00 in die kerk.

Prediker: Mike van Deventer

 

Kinderpinkster in die kleinsaal:

Sondag 1 Junie om 18:00.

Maandag 2 Junie tot Donderdag 5 Junie om 18:30.

Aanbieder: Brenda Visser