Pinkster 2026

Junior kategese en familiediens uitstappie | 19 April 2026

 

Ds. Johan Visser bied vanjaar se Pinksterreeks aan.

Tema: Die gees van gasvryheid

Program:

Sondag 17 Mei 18:00 | Gasvryheid begin by die deur van jou storie. Gaskunstenaar: Frieda van den Heever

Maandag 18 Mei 18:30 | Gasvryheid binne die gemeenskap van gelowiges

Dinsdag 19 Mei 18:30 | Klanke van gasvryheid. Gaskunstenaar: Frieda van den Heever

Woendag 20 Mei 18:30 | Gasvryheid as geestelike praktyk

Donderdag 21 Mei 18:30 | Ongewone gasvryheid. Gaskunstenaar: Friede van den Heever

Sondag 24 Mei 09:00 | Gasvryheid is die brug na sending.

Kinderpinkster:

Sondag 17 Mei 18:00 in die kleinsaal.

Maandag 18 tot 21 Mei 18:30 in die kleinsaal.