
Ons wil graag minderbevoorregte seniors wat in huise wat deur die Omgeetrust ontwikkel is, woon, die Kersseisoen met ’n kospakkie ondersteun. Die omgeetrust het vyf omgeehuise opgeknap sodat dit minderbevoorregte seniors kan huisves. Klik asseblief HIER om te sien met watter nie-bederfbare produkte jy hulle kan ondersteun. Bring bydraes Sondae saam na eredienste of gee by die kerkkantoor af.