Snuffelmark (Thrift Market)

Bybelskool 2026
Stellenberg Saamkuier
Vrydag 6 Maart | 13:00 – 20:00 en  Saterdag 7 Maart | 08:00 – 14:00

Doen nou aansoek vir ‘n tafel by die Snuffelmark (Thrift Market) wat deel vorm van die basaar.
Kom verkoop die klere wat jy nie meer dra nie, of huisraad, sporttoerusting en speelgoed wat in onbruik verval het.  

Klik HIER: Aanlyn aansoek