

Ons nooi alle laerskoolkinders om op Sondag 18 Januarie na die eredienste aan die waterkaskenades deel te neem.
Indien kinders nog nie aanlyn vir kategese geregistreer is nie, kan ouers die registrasie na die oggenddienste in die binneplein afhandel.
Alle kinders moet asseblief registreer, al was hulle voorheen by kategese ingeskakel, sodat ons weet vir hoeveel kinders om voorsiening te maak.