Uitstallers vir die basaar

Basaar 7 Maart 2025 om 16:00
In-Christus leierskap

Verkoop jy juwele, speelgoed, of enige handwerk-artikels? Doen dan aansoek vir ’n stalletjie by die basaar. Slegs nuwe produkte sal aanvaar word, geen tweedehandse items of kosprodukte nie. Die stalletjies sal buite wees en geen kragpunte is beskikbaar nie. Klik op die SKAKEL om aanlyn aansoek te doen.