Graad 1-tot-6-leerders word uitgenooi om vanaf 7 tot 10 Julie vanaf 09:00 tot 12:00 by ons jaarlikse wintervakansieprogram in te skakel.
Kom neem deel aan: Ekspedisie skattejag en ontdek saam met ons watter geheime onder die sande begrawe is.
Koste: R240 per kind vir al vier dae, of R70 per dag.