Manne Retraite | 16 – 18 Oktober 2026
’n Oggend saam met Philip Moolman

Ons is nou weer in die koudste deel van die winterseisoen en wil graag uitreik na diegene wat nie bevoorreg genoeg is om warm te slaap of iets warm om te eet kan geniet nie. Ons nooi jou uit om met die volgende te help:
- Skenk skoon, bruikbare klere (veral warm klere) en komberse vir minderbevoorregte kinders en volwassenes. Bydraes kan by die kerkkantoor afgegee word.
- Kook sop en gee dit in bevrore formaat by die kerkkantoor of markplein af. ’n Warm koppie sop kan op ’n koue wintersdag ’n groot verskil maak. Skenkings van sopbestanddele sal ook waardeer word. Gee bydraes by die kekkantoor af.