Wynveiling | Woensdag 10 September

Boekbekendstelling | Vrydag 8 Augustus 2025
Kontreikuier | Vrydag 29 Aug. 16:00

Die omgeetrust se wynveiling is beslis een van ons jaarlikse hoogtepunte op die gemeentekalender.  Gebruik die geleentheid om saam met vriende te kuier, lekker wyn saam te geniet en boonop die geleentheid te kry om die goeie werk wat die omgeetrust in minderbevoorregte gemeenskappe doen, te ondersteun. 

Meze-styl-disse sal die aand bedien word en Charles Back van Fairview sal ons aan hulle heerlike wyne bekendstel.

Bespreek jou plek, of ’n tafel vir jou en jou vriende by ontvangs@stellenberg.co.za/021 976 4519.