Die gemeente se weeklikse nuusbrief, Stellenberg-weekliks,  kan hier afgelaai word. Die nuusblad verskyn weekliks en word slegs vir gemeentenuus benut.

  • Ontvang die Stellenberg-weekliks op Vrydae per e-pos – KLIK HIER – en voltooi die vorm.
  • Indien jy graag die Stellenberg-weekliks op jou selfoon wil lees, sluit aan by die WhatsApp-groep deur die onderstaande QR-kode met jou WhatsApp-kamera te skandeer en reageer dan op die skakel.