Uitreike: Leeu-Gamka en Calitzdorp

Gebed | ’n Woord tot die nuwe Adam
Stellenberg-gemeente reik uit oor grense heen

Volwasse lidmate en jongmense word uitgenooi om by ons jaarlikse uitreike na Karoodorpe in te skakel.  Aansoeke kan aanlyn via die onderstaande skakels  voltooi word.

 

Calitzdorp: 5 tot 10 Julie:  Ons benodig nog hulp by dié uitreik.

Klik HIER vir aansoekvorm

 

Leeu-Gamka: 28 Junie tot 3 Julie: 

Die Leeu-Gamka uitreik is reeds vol bespreek.