In Stellenberg-gemeente glo ons dat ons uit dankbaarheid tot die werk van die Here bydae. Dankbaarheid is nie ’n spesiale gebaar vir uitsonderlike oomblikke nie; dit is ’n daaglikse ritme wat ons hele lewe vorm.

HOE KAN JY BYDRAE?

1. EFT:

Bydraes kan elektronies oorbetaal word na: ABSA-tjekrekening, 145 058 0011,  takkode 632005.  Plaas asseblief ’n verwysing by die betaling.

2. SnapScan:

Jy kan SnapScan ook opstel om ’n herhalende betaling te maak.

3. Of gebruik die onderstaande betalingsopsie:

  • Verander gerus die bedrag.
  • Onthou om die verwysings te selekteer.

SKENK EENMALIG

Dankie vir jou ondersteuning.

SKENK MAANDELIKS

Dankie vir jou deurlopende ondersteuning.