Advertensie | Gold and Diamond traders

Politici – ons en die waarheid
Advertensie | Life Lab link

Om juweliersware te herstel en/of te vervaardig, maar nie seker is waarheen om dit te neem nie, kan ‘n uitdagende ervaring wees. Is u op soek na kundiges om u juweliersware te herstel, of nuwe juwele te vervaardig? ‘n Mens het iemand nodig op wie jy kan vertrou en staatmaak om jou sentimentele en kosbare items te hanteer. By Gold and Diamond Traders kan ons u in dié verband help.

Ons bied graag ons dienste by Gold and Diamond Traders aan:

Gold and Diamond Traders, Durbanville (GDT),
Palm Grove Sentrum, Winkel 8 &9b
Landlyn: 021-975 1835 / Selfone: 084 495 5639 & 084 607 7145

Ons dienste sluit die volgende in:

– Versekeringswaardasiesertifikate: Ons assesseer en bevestig die egtheid van u diamante en edelstene en dui versekeringsvervangingswaarde aan.
– Goud/metaaltoetsing (Silwer, Platinum, 9ct, 14ct, 18ct, 22ct, 24ct, ens)
– Onmiddellike herstelwerk en veranderings aan kleiner items, terwyl jy wag, afhangende van die aard van die item (Ons beskik oor ‘n volledig toegeruste werkswinkel)
– Rhodiumplatering (witgoud-items) en vergulding (geelgoud-items)
– Setwerk (diamante, edelstene, ens.)
– Opknapping/Vernuwing van “ou” of outydse juwele
– Basiese herstelwerk soos: Skoonmaak en Polering
– Vergroting en verkleining van (ringe), verkorting en verlenging van armbande, kettinkies, ens
– Vervaardiging van nuwe items o.a verloof-en trouringe, ens
-Basiese horlosieherstelwerk

Ons gee u krediet (kontant of onmiddellike EFT-betaling vir stukkende juwele, ou juwele, ongewenste juweelgeskenke, ens (silweritems, alle goue-metale, platinum en diamante)