Advertensie | Life Lab link

Advertensie | Gold and Diamond traders
Stellenberg terapiesentrum | Omgee, hoop, leiding

Life Lab link kan jou help om jou persoonlike welstand te verbeter.

Belê in jou welstand – dit lê die grondslag vir algehele sukses, persoonlike vervulling en die belewenis van geluk.

Dr. Stephan le Roux is ’n gesondheid- en welstandspesialis wie se passie dit is om mense te ondersteun en te begelei in die ontwikkeling en handhawing van persoonlike welstand.  Sy werk en benadering is gebaseer op wel bewese navorsing en ervaring.

Bekostigbare een-tot-een-sessies met ’n gratis eerste sessie om:
  • Vaardighede in streshantering aan te leer of te verbeter.
  • Jou veerkragtigheid te verbeter.
  • ‘n Gesonde werk-lewe-balans te kweek.
  • Jou gesondheid en geloof te integreer.
  • Selfvertroue te ontwikkel.
Groepsessies:
  • Ideaal for groepe van  10 – 20 mense, veral geskik vir personeel in ’n werksplek.
  • Welstand onderrig en coaching binne ’n veilige omgewing.
Kontakbesonderhede: