Uitreike 2026

Manne Retraite | 16 – 18 Oktober 2026
Winterhulpprojek

Wanneer is die uitreike?

  • Calitzdorp: 27 Junie tot 2 Julie
  • Leeu-Gamka: 4 Julie tot 9 Julie

Nog maniere om die uitreike te ondersteun:

– Doen asseblief voorbidding vir die uitreike.

– Dra asseblief die volgende by:

  • Koekies en beskuit vir die uitreikspanne.
  • 4-in-1-sopmengselpakkies, hawermout.
  • Sagtespeelgoed of teddiebere vir kinders.
  • Verfkwaste, of rollers en blikke verf.
  • Sepies en waslappe of enige ander sanitêre ware, vir ouetehuise.
  • Skeermesse, skeerroom en haarsjampoe.
  • Sokker-, netbal-, of rugbyballe en ander sporttoerusting.
  • Warm klere, komberse en skoene (veral skoolskoene).
  • Maak ’n finansiële bydrae tot die onkoste verbonde aan die uitreike.  Rekeningbesonderhede:  Absa 9287 59 2857, takkode 632005. Gebruik UITREIKE as verwysing.

Bydraes kan by die kerkkantoor afgegee word.