Bybelskool vir jong werkendes

Uitreike 2025
Annibrand Kafeteria

Bybelskool vir jong werkendes |  Geestelike groei in die mees onverwagte tye en omstandighede – ’n reis saam met Paulus.

Ons gaan tydens drie byeenkomste na die gebeure en omstandighede kyk wat Paulus se lewe en roeping gevorm het.  Die kort reeks sal  goeie insig bied in die briewe wat in die Bybel deur Paulus geskryf is.  Kom dink saam met ons na oor jou eie roeping en die wyse waarop die Here ons in die omstandighede waarin ons onsself bevind, vorm.

Aanbieder:  Ds. Marius Breytenbach

Datums: Dinsdag 2 en 9 Junie, asook Woensdag 17 Junie om 18:30 in die binneplein (langs markplein).

Inskrywings: ontvangs@stellenberg.co.za ,021 976 4519, of  WhatsApp na 081 045 2428.