Annibrand Kafeteria

- Skenk skoon, bruikbare klere (veral warm klere) en komberse vir minderbevoorregte kinders en volwassenes. Plaas gerus die bydraes in die mandjies wat tydens Pinkster in die voorportaal van die kerk geplaas word.
- Kook sop en gee dit in bevrore formaat by die kerkkantoor of markplein af. ’n Warm koppie sop kan op ’n koue wintersdag ’n groot verskil maak. Neem gerus van die sopresep in die voorportaal van die kerk, of gebruik jou eie groentesopresep. Skenkings van sopbestanddele sal ook waardeer word en kan in die voorportaal van die kerk gelaat word.