’n Oggend saam met Philip Moolman

Winterhulpprojek
Mylpaalontwikkeling by babas en kleuters: 30 Julie 18:00

Woensdag 29 Julie om 10:00 in die kleinsaal

Kom geniet ’n optrede deur die bekende Philip Moolman.

Koste: R120 per persoon.  Dit sluit ook ligte verversings in.

Kaartjies kan by Wilma, kerkkantoorontvangs, gekoop word.