Woensdag 29 Julie om 10:00 in die kleinsaal
Kom geniet ’n optrede deur die bekende Philip Moolman.
Koste: R120 per persoon. Dit sluit ook ligte verversings in.
Kaartjies kan by Wilma, kerkkantoorontvangs, gekoop word.